SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

GRENSVEGTER REEKS

In dae van die bosoorlog was dit ook een van die groot sukses resepte van die tyd. Mense kon hulle met grensvegters vereenselwig. Feitlik elke familie het toe 'n kind gehad wat iewers op die grens was of in die "army" diens gedoen het. Dit was die jare van "Kaptein Caprivi" en "Boetie gaan border toe", wat die ou inry teaters vol gepak het. Almal het geweet wie die terroriste was, wie die Russe en Kubane was, en dat hulle almal vyande van ons land Suid-Afrika was. Ironies genoeg het tye gedraai en soos almal vandag weet, het die sogenaamde terroriste vryheidsvegters geword en die bos oorlog 'n vergete tyd in ons land se geskiedenis geword.

Rocco De Wet was die een man oorlogsmasjien wat die vyand gaan aanvat het en terselfdertyd sommer ook uitgeroei het. Uiteraard was daar gewoonlik 'n stukkie romanse ook in. Gaan kyk na die Grensvegter potpouri vir meer inligting omtrent die gegewe verhale. Volg hom ook in die helde album afdeling.

Dan Pienaar het by Rocco de Wet oorgeneem en die reeks sodoende voortgesit.  ’n Nuwe naam was waarskynlik ’n meer suksesvoller idée as om ’n nuwe akteur met ou naam te gebruik. (Soos in Kid die Swerwer ook die geval.), (deur Koos Papenfus).

Grensvegter - Vir jou al die aasvoëlsGrensvegter - Vreemde vyand
108. Grensvegter - Vir jou al die aasvoëls 110. Grensvegter - Vreemde vyand

Grensvegter - Voor wag die onheilGrensvegter - Hoe ver na veiligheid
111. Grensvegter - Voor wag die onheil 112. Grensvegter - Hoe ver na veiligheid

Grensvegter - 'n Koeël is 'n koeël Grensvegter - Dag van terreur
113. Grensvegter - 'n Koeël is 'n koeël 114. Grensvegter - Dag van terreur

Grensvegter - Vir jou geen kroon Grensvegter - Jou vergelder kom
117. Grensvegter - Vir jou geen kroon 118. Grensvegter - Jou vergelder kom

Grensvegter - Uitoorlê Grensvegter - Loon vir jou verraad
119. Grensvegter - Uitoorlê 121. Grensvegter - Loon vir jou verraad

Grensvegter - Net hier is jou graf Grensvegter - Die dag van die byl
122. Grensvegter - Net hier is jou graf 123. Grensvegter - Die dag van die byl

Grensvegter - Saaiers van onheil Grensvegter - Vriend in vyandskamp
124. Grensvegter - Saaiers van onheil 125. Grensvegter - Vriend in vyandskamp

Grensvegter - 'n Koeël is te genadig Grensvegter - Nes van onheil
126. Grensvegter - 'n Koeël is te genadig 129. Grensvegter - Nes van onheil

Grensvegter - Pad van die droster Grensvegter - Moordbende
130. Grensvegter - Pad van die droster 131. Grensvegter - Moordbende

Grensvegter - Boet dan, verraaier Grensvegter - Sterf, saboteur
132. Grensvegter - Boet dan, verraaier 134. Grensvegter - Sterf, saboteur

Grensvegter - Tot in die leeukuil Grensvegter - Want boer is hy
135. Grensvegter - Tot in die leeukuil 136. Grensvegter - Want boer is hy

Grensvegter - So bedrieg ek jouGrensvegter - 'n Adder is jy
138. Grensvegter - So bedrieg ek jou 139. Grensvegter - 'n Adder is jy

Grensvegter - Hart van sy vyandGrensvegter - Wie nie waag
143. Grensvegter - Hart van sy vyand 147. Grensvegter - Wie nie waag...

Grensvegter - Want jy is my vyandGrensvegter - Oorval in die wildernes
155. Grensvegter - Want jy is my vyand 158. Grensvegter - Oorval in die wildernes

Grensvegter - Ver lê die bloedspoor Grensvegter - Vliegtuig neergeskiet
159. Grensvegter - Ver lê die bloedspoor 160. Grensvegter - Vliegtuig neergeskiet

Grensvegter - Jou beurt sal kom
177. Grensvegter - Jou beurt sal kom

Copyright © 2019 by Pieter Haasbroek and Koos Papenfus. All rights reserved.
Last updated: 9 November 2019